top of page

MacFarlanes

IMG-20230621-WA0048.jpg

Akkommodasie

229245_xl.jpg

Slaapkamer 1

Dubbelbed met en-suite badkamer.

229256_xl.jpg

Slaapkamer 2

Dubbelbed met en-suite badkamer

Inside Room 2
Inside Room 3

Slaapkamer 3

Vier enkelbeddens op die eerste verdieping

Inside Room 4

Kamer 4

Vier enkelbeddens op die eerste verdieping met toegang van buite af

Leefarea

'n Leefkamer met genoeg plek vir almal.  'n Kombuis met groot antieke etenstafel

The living room with sofas and fireplace

Badkamers

Drie badkamers met stortgeriewe in elkeen.

229260_xl.jpg

Die gastehuis het twee dubbelbeddens en agt enkelbeddens in twee kamers op die eerste verdieping.  Al drie badkamers het stortgeriewe. Die boonste kamers met enkelbeddens is ideaal vir kinders om te deel. 

bottom of page